Of dit nou ’n te klein babahandjie is, ’n gespanne mamma, of ’n besige ongevalle-eenheid — Jolandi bring altyd dieselfde ding saam: Rustigheid, Deernis en daardie stille selfvertroue van iemand wat weet wat sy doen.En nou — kom sy by Quick Care aansluit. Ons is oortuig dat sy gaan nie net kom werk by Quick Care nie, sy gaan waarde bring, mense bemoedig en sorg nog warmer maak.
Welkom, Jolandi. Ons is baie bly jy is hier — en ons weet ons pasiënte gaan ook wees!