Ons bied beide konvensionele en gespesialiseerde wondsorgbehandeling aan, met behandelings twee keer per week. Dienste sluit ook Negative Pressure Wound Therapy (NPWT) in.
Ons stel die nodige verslae op en vra, indien nodig, magtiging by mediese fondse aan. Eise word ingedien sodra magtiging verkry is.
Verwysingsbrief van jou dokter word aangevra.